ref # 109

print
R 2 580 (129 EUR*) per day

select a 2nd currency

2
1

Available From

Available Now


Property Features
Access Gate
Balcony
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Fence
Kitchen
Pool
Water Included

Vakansie verhuring Hartenbos

Vakansie woonstel beskikbaar vanaf 1 Desember tot in Januarie. Kos R2580 per nag vir n munimum van 10 nagte.
Ekstra is Koopkrag en Skadedeposito van R3000, wat terugbetaalbaar is so daar geen skade wees nie.

Dis ''n slaap 4 woonstel. Daar is ''n garage en plek vir 1 ekstra parkering ( munimum 2 voertuie)
Die woonstel is om en by so 1 km van Hartenbos Seefront en die strand af.
Die kompleks het ook ''n swembad.
Dis ''n 2 slaapkamer met 1 badkamer die woonstel. Daar is ook ''n ingeboude braai op die balkon.

Message Agent

Marlise Giani, estate agent


+27 (0)76 404 5111
+27 (0)79 646 2586
 whatsapp agent

  email agent